SPREUKE 20:6-7
SPREUKE 20:6-7 NLV
Baie mense sal voorgee dat hulle lojale vriende is, maar waar is daar iemand wat regtig betroubaar is? Hy wat opreg en eerlik leef, se kinders is baie gelukkig.