Spreuke 18:14-15

Spreuke 18:14-15 DB

’n Blymoedige mens kan die ernstigste siekte oorleef. Vir ’n geknakte gees is daar geen medisyne nie. ’n Slim mens smag na wysheid. Hy luister graag na raad sodat hy reg kan leef.