Spreuke 18:14-15

Spreuke 18:14-15 AFR20

Die gees van 'n mens dra hom deur siekte, maar 'n neerslagtige gees – wie kan dit opbeur? Die hart van 'n verstandige verkry kennis, en die oor van wyses soek na kennis.