Spreuke 16:26-27

Spreuke 16:26-27 DB

Om te leef moet jy werk. Honger laat ’n mens werk soek. Iemand wat nie wil werk nie, is sleg. Al wat hy doen, is om verkeerde dinge te beplan. Sy woorde vernietig mense se lewens.