Spreuke 16:26-27

Spreuke 16:26-27 AFR20

Die eetlus van 'n werker laat hom hard werk; ja, sy mond spoor hom aan. 'n Deugniet grawe onheil uit, en op sy lippe is dit soos 'n versengende vuur.