Spreuke 14:3-4

Spreuke 14:3-4 DB

’n Kletskous praat maklik sy mond verby. Sy woorde bring hom tot ’n val. ’n Wyse is versigtig met sy woorde. Dit hou hom uit die moeilikheid. Sonder diere is jy arm. Met min diere kan jy al ’n lewe maak.