SPREUKE 14:3-4

SPREUKE 14:3-4 NLV

Die verwaande se woorde sny ’n lat vir homself. Die woorde van wyse mense beskerm hulle. As daar nie vee is nie, is die voerkrip wel skoon; maar sonder ’n sterk os is daar ook nie ’n oes nie.