Matteus 15:16-19

Matteus 15:16-19 DB

Jesus antwoord: “Hoe is dit moontlik? Het julle regtig so min begrip vir wat Ek sê? Verstaan julle nie dat alle kos wat ’n mens eet, in jou maag beland en later uit jou liggaam uitgeskei word nie? Maar dit wat jy sê, kom uit jou hart. Dáár ontstaan slegte gedagtes, soos om moord te pleeg, om ontrou aan jou huweliksmaat te wees, om onsedelike dade te pleeg, om te steel en te lieg en lelike dinge teen God te sê.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Matteus 15:16-19

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid