MATTEUS 15:16-19

MATTEUS 15:16-19 NLV

Hy sê vir hulle: “Verstaan selfs julle dit nog steeds nie? Begryp julle dan nie dat alles wat by ’n mens se mond ingaan deur jou maag beweeg en dan uit die liggaam gaan nie? Maar slegte woorde kom uit ’n slegte hart en maak die persoon wat hulle uitspreek, vuil. Wat uit die hart kom, is slegte gedagtes, soos om moord te pleeg, ontrou te wees in die huwelik, onsedelikheid te bedryf, te steel, leuens te vertel en mense te belaster.

Gratis leesplanne en oordenkings oor MATTEUS 15:16-19

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid