Matteus 15:16-19

Matteus 15:16-19 AFR20

Hy het gesê: “Is ook julle nog steeds sonder begrip? Verstaan julle nie dat alles wat by die mond ingaan, in die maag beland en in die privaat uitgewerp word nie? Maar wat by die mond uitgaan, kom uit die hart, en daardie dinge maak die mens onrein. Uit die hart kom daar immers bose gedagtes, moord, owerspel, onsedelikheid, diefstal, valse getuienis en lastering.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Matteus 15:16-19

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid