Lukas 10:5-6

Lukas 10:5-6 DB

“As julle in ’n huis inkom, sê dan: ‘God sal baie goed wees vir hierdie huis.’ As die eienaar julle net so vriendelik teruggroet, is alles in orde. Dan sal God se vrede by hom bly. Maar as hy julle nie goed ontvang nie, sal God se vrede nie by hom bly nie.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Lukas 10:5-6