LUKAS 10:5-6

LUKAS 10:5-6 NLV

“Elke keer wanneer julle ’n huis binnegaan, spreek die vredesgroet daaroor uit. As dié wat daar bly, dit waardig is, sal die seën bly; as hulle dit nie is nie, sal die seën na julle toe terugkom.

Gratis leesplanne en oordenkings oor LUKAS 10:5-6