Levitikus 23:23-25

Levitikus 23:23-25 DB

Die Here het verder deur Moses vir die Israeliete gesê: “Die eerste dag van die sewende maand is die feesdag van herinnering. Die trompet sal blaas en dan moet julle vir die Here bymekaarkom. Julle mag nie op daardie dag met julle gewone werk aangaan nie. Julle moet vir die Here ’n offer bring wat verbrand kan word.”

Video for Levitikus 23:23-25

Gratis leesplanne en oordenkings oor Levitikus 23:23-25