Levitikus 23:23-25

Levitikus 23:23-25 AFR20

Die HERE het vir Moses gesê: “Sê vir die Israeliete, ‘Die eerste dag van die sewende maand moet vir julle 'n buitengewone Sabbat wees, 'n herdenkingsdag, aangekondig met geskal, 'n heilige byeenkoms. Julle mag geen gewone take verrig nie en julle moet 'n offergawe vir die HERE bring.’ ”

Video for Levitikus 23:23-25

Gratis leesplanne en oordenkings oor Levitikus 23:23-25