LEVITIKUS 23:23-25

LEVITIKUS 23:23-25 NLV

Die HERE het vir Moses beveel om hierdie instruksies vir die Israeliete te gee: “Op die eerste dag van die sewende maand in die vroegherfs moet julle ’n dag van rus vier. Alle werk moet op dié dag tot stilstand kom. Die volk word met die harde geblaas van ’n trompet opgeroep tot ’n heilige byeenkoms, die Fees van die Trompette. Julle mag geen werk doen op dié dag nie. Julle moet eerder vuuroffers vir die HERE bring.”

Video for LEVITIKUS 23:23-25

Gratis leesplanne en oordenkings oor LEVITIKUS 23:23-25