Levitikus 19:27-28

Levitikus 19:27-28 DB

Julle moet ook nie die hare teen julle slape en die kant van julle baard afskeer en merke in julleself kerf of tatoeëermerke op julle lyf maak soos die heidene wanneer hulle oor die dooies rou nie. Ek is die Here.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Levitikus 19:27-28