LEVITIKUS 19:28
LEVITIKUS 19:28 Bybel vir almal (ABA)
Julle mag ook nie julle liggame sny of prente op julle vel teken nie. Ek is die Here.
LEVITIKUS 19:28 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Julle mag ook ter wille van 'n dooie geen snye in julle vlees maak nie en geen ingeprikte tekening in julle vel maak nie. Ek is die HERE.
LEVITIKUS 19:27-28 Afrikaans 1983 (AFR83)
Julle mag nie heidense rougebruike navolg deur die hare voor die ore en die wangbaard te knip of deur snye en tatoeëermerke op julle liggame te maak nie. Ek is die Here.
LEVITIKUS 19:28 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Julle mag nie snye op julle liggame maak vir 'n afgestorwene nie, en julle mag julle nie tatoeëer nie. Ek is die HERE.
LEVITIKUS 19:28 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Julle mag vir die dooies geen snye in julle vlees maak nie en geen merke op julle afdruk nie: Ek is die HERE.