Josua 7:12

Josua 7:12 DB

Dit is die rede hoekom die Israeliete nou nie hulle vyande kan wen nie. Hulle moet voor hulle uit vlug omdat hulle self nou deel geword het van die oorlogsbuit wat vernietig moet word. Ek gaan julle alleen los, tensy julle al die goed wat aan My geoffer moes word, teruggee en dit vernietig.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Josua 7:12