Josua 7:12

Josua 7:12 AFR20

Die Israeliete sal nie kan standhou voor hulle vyande nie; hulle moet voor hulle vyande vlug, omdat hulle self bangoed geword het. Ek sal nie meer met julle wees nie, tensy julle die bangoed tussen julle uitdelg.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Josua 7:12