Job 20:4-5

Job 20:4-5 DB

“Ek is seker jy weet dat vandat die eerste mens op die aarde gesit is, die slegte mense se geluk nie lank hou nie. Dit is ook so dat die blydskap van ’n mens wat God nie wil ken nie, net ’n kort rukkie hou.