Job 20:4-5

Job 20:4-5 AFR20

Dit weet jy tog: Van die vroegste tye af, vandat God die mens op aarde geplaas het, is die gejuig van goddeloses van korte duur, en die vreugde van 'n godlose net vir 'n oomblik.