Johannes 4:1-4

Johannes 4:1-4 DB

Jesus het geweet dat die Fariseërs gehoor het dat Hy gewild begin raak het en dat Hy meer mense doop as Johannes. Daarom is Hy weer van Judea af terug Galilea toe. (Eintlik het Jesus nie self gedoop nie. Sy volgelinge het dit namens Hom gedoen.) ’n Mens kan deur Samaria na Galilea toe gaan.