Jeremia 20:8-9

Jeremia 20:8-9 DB

As ek my mond moet oopmaak om te praat, moet ek uitroep ‘geweld!’ en ‘vernietiging!’ Die boodskap wat U vir my gegee het, het my elke oomblik van die dag ’n bespotting by die mense gemaak. Ek het al by myself gedink ek sal niks van die Here sê of namens Hom praat nie. Maar ek kan net nie ophou nie. Die boodskap van die Here brand in my binneste soos ’n vuur. Dit is soos vuur wat in my liggaam ingehok is. Ek probeer so hard as wat ek kan om dit binne te hou, maar ek kan nie.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid