Jeremia 20:8-9

Jeremia 20:8-9 AFR20

Want telkens wanneer ek praat, moet ek dit uitskreeu. “Geweld en verdrukking!” roep ek uit. Ja, die woord van die HERE het vir my tot bespotting en hoon geword, die hele dag lank. Ek het al gesê: “Ek sal nie aan Hom dink nie, nie meer in sy Naam iets sê nie.” Maar dan word dit in my hart soos 'n vuur wat brand, vasgevang in my gebeente! Ek het my moeg gemaak om dit binne te hou, maar ek kon nie.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid