JEREMIA 20:8-9

JEREMIA 20:8-9 NLV

As ek praat, moet ek elke keer net uitroep: “Geweld en vernietiging!” Die boodskap wat die HERE vir my gegee het, veroorsaak dat almal my aanhoudend spot. Ek het al gesê ek sal niks van die HERE sê of namens Hom praat nie. Maar dan is dit soos ’n vuur wat in my hart brand! Ek is moeg daarvan om weerstand te bied; trouens, ek kan nie meer nie.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid