Rigters 16:15-16

Rigters 16:15-16 DB

Toe sê sy vir hom: “Hoe kan jy sê jy het my lief as jy my nie vertrou nie? Jy het my nou al drie keer bedrieg.” Sy het dae lank aangehou neul en kerm totdat hy dit later nie meer kon uithou nie.