Die Bybeltoep is heeltemal gratis, met geen advertensies en geen inprogram-aankope nie. Kry die Bybeltoep
Vegter Leesplan Vir Mans

11 Dae
Skrywer en pastoor Craig Groeschel help mans om te ontdek wie hulle regtig is — 'n kragtige man met 'n vegtershart. Hierdie 11-dag leesplan verken die lewe van Simson — 'n sterk man met ooglopende swakhede. Veg om te word wat God jou gemaak het om te wees. Moenie net veg soos 'n man nie. Veg soos 'n man van God.
Ons wil graag Pastoor Craig Groeschel en Life.Church bedank vir die voorsiening van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek gerus http://craiggroeschel.com/
Verwante Leesplanne

Koninkryksmanne wat Opstaan: 'n 8-dag leesplan

Chazown saam met pastoor Craig Groeschel

Wilde Lewe — Begin Werklik Lewe

Om Vrygewig te Wees: Met en Sonder Geld

Addictions

Sewe Dae van Nadenke en Verklarings vir Elke Seun van God

Volg Die Leier, Word 'n Beter Dissipel

Breedvoerige Leierskap

Word Die Pa Wat God Wil Hê Jy Moet Wees
