Jesaja 5:11-12

Jesaja 5:11-12 DB

Dit sal ellendig gaan met dié wat van vroeg tot laat sit en drink tot hulle dronk is. Daar is volop musiek en drank op hulle partytjies. Maar hulle steur hulle nie aan die Here nie. Hulle is so besig om te fuif dat hulle nie agterkom wat Hy besig is om te doen nie.