Wee hulle wat vroeg in die môre opstaan, naarstig soek na sterk drank, en wat teen skemeraand sloer, dat die wyn hulle kan warm maak. Daar is lier en harp, tamboeryn en fluit, en wyn by hulle feesmaaltye. Maar op dit wat die HERE doen, slaan hulle nie ag nie, en die werk van sy hande sien hulle nie raak nie.
Lees Jesaja 5
Deel
Vergelyk alle weergawes: Jesaja 5:11-12
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's