Hebreërs 10:39

Hebreërs 10:39 DB

Ons is nie van die soort wat bang word en so ons plek by God verloor nie. Ons bly op Hom vertrou en sal saam met Hom vir ewig leef.