HEBREËRS 10:39
HEBREËRS 10:39 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maar by ons is daar geen onttrekking tot verderf nie, maar geloof tot behoud van die lewe.
Deel
Lees HEBREËRS 10HEBREËRS 10:39 Bybel vir almal (ABA)
Maar ons is nie mense wat ophou glo nie, en daarom sal ons nie verlore gaan nie. Nee, ons is mense wat in Christus glo en daarom sal ons die ewige lewe kry.
Deel
Lees HEBREËRS 10HEBREËRS 10:39 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maar by ons is daar geen onttrekking tot verderf nie, maar geloof tot behoud van die lewe.
Deel
Lees HEBREËRS 10HEBREËRS 10:39 Afrikaans 1983 (AFR83)
Maar ons is nie van dié wat terugdeins en verlore gaan nie; nee, ons glo en ons sal lewe.
Deel
Lees HEBREËRS 10HEBREËRS 10:39 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Maar ons is nie deel van enige onttrekking wat tot ondergang lei nie, maar van die geloof wat lei tot behoud van die lewe.
Deel
Lees HEBREËRS 10HEBREËRS 10:39 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Maar ons is nie van hulle wat terugtrek na die verderf nie; maar van die wat glo tot redding van die siel.
Deel
Lees HEBREËRS 10