Genesis 39:2-4

Genesis 39:2-4 DB

Die Here was baie naby aan Josef en dit het goed met hom gegaan. Hy het in Potifar se huis gewoon en ook daar gewerk. Potifar het agtergekom die Here is naby Josef, want hy was suksesvol in alles wat hy gedoen het. Potifar het naderhand baie van Josef begin hou. Hy het hom toe as hoof van sy huis aangestel en al sy besittings aan Josef se sorg oorgelaat.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Genesis 39:2-4

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid