GENESIS 39:2-4

GENESIS 39:2-4 NLV

Die HERE was met Josef sodat dit met hom goed gegaan het in die huis van sy Egiptiese meester. Toe Potifar dit raaksien en besef die HERE is met Josef aangesien hy suksesvol was in alles wat hy doen, was Potifar hom goedgesind. Hy het Josef as sy persoonlike sekretaris aangestel en sy hele huishouding en selfs sy saketransaksies aan hom toevertrou.

Gratis leesplanne en oordenkings oor GENESIS 39:2-4

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid