Genesis 39:2-4

Genesis 39:2-4 AFR20

Die HERE was met Josef, en hy was 'n suksesvolle man. Hy was werksaam in die huis van sy eienaar, die Egiptenaar. Toe sy eienaar merk dat die HERE met Josef is, en dat die HERE alles wat hy doen, laat slaag deur sy hand, het Josef guns gevind in sy oë en sy persoonlike bediende geword. Hy het hom aangestel oor sy huishouding, en alles wat aan hom behoort, het hy onder Josef se beheer geplaas.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Genesis 39:2-4

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid