Eksodus 26:31-32

Eksodus 26:31-32 DB

“Jy moet ook ’n gordyn maak om die tent in twee te verdeel. Dit moet van geweefde linne wees waarin blou, pers en bloedrooi draad kunstig ingeweef is en waarop figure met vlerke geborduur is. Hang die gordyn aan vier regop akasiahoutpale wat met goud oorgetrek is en waaraan daar hakies is. Elke paal moet ’n silwervoetstuk hê.

Video for Eksodus 26:31-32

Gratis leesplanne en oordenkings oor Eksodus 26:31-32