Deuteronomium 15:14

Deuteronomium 15:14 DB

Gee hom volop van die goeie dinge waarmee die Here jou geseën het. Gee hom van jou vee, jou koring en jou wyn.