DEUTERONOMIUM 15:14
DEUTERONOMIUM 15:14 Bybel vir almal (ABA)
Jy moet vir hom genoeg gee van jou skape en bokke en van jou koring en jou wyn, jy moet vir hom gee van die dinge wat jy het omdat jou God die Here jou geseën het.
DEUTERONOMIUM 15:14 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Jy moet hom 'n behoorlike voorraad saamgee van jou kleinvee en jou dorsvloer en jou wynpers; waarin die HERE jou God jou geseën het, daarvan moet jy aan hom gee.
DEUTERONOMIUM 15:14 Afrikaans 1983 (AFR83)
Gee hom 'n behoorlike deel van jou kleinvee, van die graan op jou dorsvloer en van jou parskuip. Van alles waarin die Here jou God jou voorspoedig gemaak het, moet jy vir hom gee.
DEUTERONOMIUM 15:14 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Jy moet vir hom ruim voorsien uit jou kleinvee, van jou dorsvloer en van jou wynpers. Van alles waarmee die HERE jou God jou geseën het, moet jy vir hom gee.
DEUTERONOMIUM 15:14 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Jy moet hom ruimhartig voorsien uit jou kleinvee en uit jou vloer en uit jou parskuip; van dit waarmee die HERE jou God jou geseën het, moet jy aan hom gee.