DEUTERONÓMIUM 15:14

DEUTERONÓMIUM 15:14 AFR53

Jy moet hom 'n behoorlike voorraad saamgee van jou kleinvee en jou dorsvloer en jou wynpers; waarin die HERE jou God jou geseën het, daarvan moet jy aan hom gee.