DEUTERONOMIUM 15:14

DEUTERONOMIUM 15:14 NLV

Gee vir so ’n persoon ’n groot afskeidsgeskenk uit jou diere, jou graan op die dorsvloer en van jou wyn in jou parskuip. Deel met hom of haar uit die oorvloed waarmee die HERE jou God jou geseën het.