2 Korintiërs 6:12-13
2 Korintiërs 6:12-13 DB
Dit lyk egter nie vir my of julle dieselfde teenoor my voel nie. Ek wil julle daarom baie mooi vra, julle wat my eie kinders is: gee asseblief weer vir my ’n plek in julle lewe.