Herbedraad Jou Hart - 10 Dae om Sonde Te Beveg

10 Dae
Baie Christene glo dat die enigste manier om sonde te beveg is om op ons tande te byt en bo versoeking uit te styg. Jy kan egter nie sonde met jou denke beveg nie, jy moet dit met jou hart beveg. In hierdie 10-dag leesplan, gebaseer op die boek "Rewire Your Heart", gaan ons na sommige van die belangrikste verse oor jou hart kyk wat jou sal help ontdek hoe om sonde te beveg deur die evangelie toe te laat om jou hart te herbedraad.
Baie dankie aan Spoken Gospel wat hierdie leesplan verskaf het. Vir meer inligting besoek asb:
https://bit.ly/2ZjswRT
Oor Die UitgewerVerwante Leesplanne

Hernu Jou Denke: Detoks Jou Gedagtes

Ek verklaar oorlog: 4 Sleutels Om Die Stryd Teen Jouself Te Wen

Maak 'n Kopskuif

Gewaagde Gebede

Om die Oorlog in Jou Gedagtes te Wen

Kan Ek Werklik Sonde En Versoeking Oorwin?

Voltydse Volharding

Ervaar jy die volheid van die Heilige Gees?
