1 Korintiërs 7:1-2

1 Korintiërs 7:1-2 DB

Nou kom ek by die vrae in julle brief. Daar is niks mee verkeerd as iemand nie trou nie. Dit gee egter nie vir so iemand die groen lig om maar seksueel te leef soos hy wil nie. Die versoekings is maar groot. Seks is bedoel vir die huwelik en daarom is dit beter dat mense liewer trou en elkeen so sy eie maat het.