1 KORINTIËRS 7:1-2

1 KORINTIËRS 7:1-2 NLV

Ek kom nou by die vrae wat julle in julle brief gestel het. Ja, ’n selibaatlewe is goed. Maar omdat daar soveel onsedelikheid is, behoort elke man sy eie vrou te hê en elke vrou haar eie man.