ROMEINE 6:8-9

ROMEINE 6:8-9 AFR53

As ons dan saam met Christus gesterf het, glo ons dat ons ook saam met Hom sal lewe, omdat ons weet dat Christus, nadat Hy opgewek is uit die dode, nie meer sterf nie. Die dood heers oor Hom nie meer nie.

Video vir ROMEINE 6:8-9