PSALMS 78:9-11

PSALMS 78:9-11 AFR53

Die kinders van Efraim, gewapende boogskutters, het omgespring op die dag van oorlog. Hulle het die verbond van God nie gehou nie en geweier om te wandel in sy wet. En hulle het sy dade vergeet en sy wonders wat Hy hulle laat sien het.