PSALMS 44:7-9

PSALMS 44:7-9 AFR53

Want ek vertrou nie op my boog nie, en my swaard sal my die oorwinning nie gee nie; maar U het ons verlos van ons teëstanders en ons haters beskaamd gemaak. In God roem ons die hele dag, en u Naam sal ons loof tot in ewigheid. Sela.