PSALMS 29:1-2

PSALMS 29:1-2 AFR53

'N PSALM van Dawid. Gee aan die HERE, o hemelinge, gee aan die HERE eer en sterkte! Gee aan die HERE die eer van sy Naam; aanbid die HERE in heilige sieraad!

Gratis leesplanne en oordenkings oor PSALMS 29:1-2