NIE aan ons, o HERE, nie aan ons nie, maar aan u Naam gee eer, om u goedertierenheid, om u trou ontwil. Waarom sou die heidene sê: Waar is dan hulle God? terwyl onse God tog in die hemel is; Hy doen alles wat Hom behaag. Hulle afgode is silwer en goud, 'n werk van mensehande. Hulle het 'n mond, maar praat nie; hulle het oë, maar sien nie; ore het hulle, maar hoor nie; hulle het 'n neus, maar ruik nie; hande, maar hulle tas nie; voete, maar hulle loop nie; hulle gee geen geluid deur hul keel nie. Die wat hulle maak, sal net soos hulle word — elkeen wat op hulle vertrou. Israel, vertrou op die HERE: Hy is hulle hulp en hulle skild! Huis van Aäron, vertrou op die HERE: Hy is hulle hulp en hulle skild! Julle wat die HERE vrees, vertrou op die HERE: Hy is hulle hulp en hulle skild. Die HERE het aan ons gedink: Hy sal seën, Hy sal die huis van Israel seën, Hy sal die huis van Aäron seën. Hy sal diegene seën wat die HERE vrees, die kleintjies saam met die grotes. Die HERE sal julle vermenigvuldig, julle en jul kinders. Julle is geseënd deur die HERE wat hemel en aarde gemaak het. Die hemele is hemele vir die HERE, maar die aarde het Hy aan die mensekinders gegee. Die dode en almal wat na die stilte neerdaal, sal die HERE nie loof nie; maar óns sal die HERE prys, van nou af tot in ewigheid. Halleluja!
Lees PSALMS 115
Deel
Vergelyk alle weergawes: PSALMS 115:1-18
4 Days
Have you ever wanted to get inside the mind of a pastor? Well, here’s your chance! The founding and senior pastor of Life.Church, Craig Groeschel, gives us an inside look at his daily routine as he reads through the last four verses he highlighted in his Bible. Allow your mind to be renewed as you read these Scriptures along with him, and find out why he chose to highlight them in the first place.
7 Days
The Dove Award winning Christian Rock band Building 429 has teamed up with The Overflow Devo to construct a 7-day Reading Plan on YouVersion. In this devotional, lead singer Jason Roy discusses the scriptural origins and personal experiences that inspired the lyrics from several songs of their new album, “We Won’t Be Shaken.”
15 Days
Over the course of 15 days, Paul David Tripp will remind you of God’s grace towards you—truths that never grow old. When “behavior modification” or feel-good aphorisms aren’t enough to make you new, learn to trust in God’s goodness, rely on His grace, and live for His glory each and every day.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's