Building 429 - Ons Sal Stewig Staan

7 Dae
Die Dove-bekroonde Christelike rockgroep "Building 429" het met "The Overflow Devo" saamgespan om 'n 7-dag leesplan vir YouVersion te skryf. In hierdie leesplan bespreek die hoofsanger, Jason Roy, die Bybelse oorsprong en persoonlike ervarings wat die lirieke van verskeie van hul liedjies op hul nuwe album “We Won’t Be Shaken” geïnspireer het.
Ons bedank graag vir "Building 429" en "The Overflow" wat hierdie leesplan verskaf het. Vir meer inligting, besoek asseblief: www.theoverflow.com
Oor Die UitgewerVerwante Leesplanne

Terugkeer na God: 21 Dae van Vas en Gebed

Delf dieper deur Romeine

Staan weer op

Ervaar jy die volheid van die Heilige Gees?

Ek Kán My Wêreld Verander Deur My Storie

Sy Glorie, My Storie: 'n Studie Van Sy Heerlikheid in Hebreërs

Die Kosbare Geskenk Van Vergifnis

Voltydse Volharding

Mosaiek Lydenstydgids: Jesus se vrae in lyding
