Het 'n wyse man met 'n sot 'n regsaak, dan gaan die sot te kere en lag, sonder bedaring. Manne van bloed haat die regskapene, en hulle soek die lewe van die opregtes. 'n Dwaas laat al sy toorn uitvaar, maar 'n wyse bring dit eindelik tot bedaring.
Lees SPREUKE 29
Deel
Vergelyk Alle Weergawes: SPREUKE 29:9-11
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's